Recent Posts

Barbecue sous (vir Buffalo Wings en marinade)

Barbecue sous (vir Buffalo Wings en marinade)

Hierdie barbecue sous werk baie goed as ‘n marinade vir hoender en ribbetjies ook.

‘Garlic and Herb’ Doopsous

‘Garlic and Herb’ Doopsous

Doopsous wat ook aangepas kan word om as ‘n sous te werk saam met pitas en hoenderslaai.  Ruil net die hoeveelhede van die jogurt en maaskaas om, dit maak ‘n dunner sous en werk baie goed saam met pitas.

Pampoentert

Pampoentert

Ek weet die resep se naam is Pampoentert, maar ek gebruik eerder butternut. Dit is nie so waterig nie, en dis altyd beskikbaar as klaar gesnyde blokkies in winkels. Hierdie tert is die perfekte bykos vir braaivleis, en dit vries ook goed. Genoeg vir 6-8 

Suurlemoenskywe (Lemon slices)

Suurlemoenskywe (Lemon slices)

Hierdie suurlemoenskywe het vinnig ‘n gunsteling geraak.  Dis baie lekker vir teetyd, as ‘n nagereg of sommer maar net.  As jy ‘n craving het vir suurlemoen, is hierdie die perfekte tert vir jou.

Speculaas (Outydse Spesery Koekies)

Speculaas (Outydse Spesery Koekies)

Hierdie koekies is nie presies soos Nederlandse speculaas nie, dit is nader aan ou Suid-Afrikaanse spesery koekies – die tipe wat my ouma gebak het.

Tamatiesous vir pizza

Tamatiesous vir pizza

Die tamatiesous kan in verskeie disse gebruik word.  Dit werk ook goed as ‘n pastasous, in bolognese sous of in lasagne. Genoeg vir 4-6 pizzas.