Uie marmelade
Baie lekker saam moet kaas en koekies. Werk goed op ‘n steak broodjie ook.
Die koekies het ‘n sagte binnekant, so bak dit vir langer as jy ‘n tradisionele choc chip koekie wil hê. Moet die deeg ook nie oorwerk nie, dit kan die koekies laat flop. (Let op, die foto hierbo is van die koekies voordat dit gebak …
Hierdie is ‘n baie maklike en vinnige resep. Die beslag hoef nie te lank te staan voor dit gebruik kan word nie, en dit hou ook goed in die yskas.
Bestanddele 100 g aarbeie, gevries (Nota 1) 1 lemoen, geskil en in stukke gesny 1 piesang, gevries (Nota 2) handvol baba spinasie water 5 ml (1 t) heuning (opsioneel) Metode Gooi al die bestanddele in ’n blender (Nutribullet, ens.), en voeg genoeg water by om …
Die gemmerkoekies maak perfekte krakies bo-op. Die koekies is bros aan die buitekant, en effens sag in die middel.
Dombolo is ‘n gestoomde brood. Die deeg kan ook gebruik word om kluitjies (dumplings) te maak saam met ‘n potjie of bredie.