Uie marmelade

Uie marmelade

Baie lekker saam moet kaas en koekies. Werk goed op ‘n steak broodjie ook.

Barbecue sous (vir Buffalo Wings en marinade)

Barbecue sous (vir Buffalo Wings en marinade)

Hierdie barbecue sous werk baie goed as ‘n marinade vir hoender en ribbetjies ook.

‘Garlic and Herb’ Doopsous

‘Garlic and Herb’ Doopsous

Doopsous wat ook aangepas kan word om as ‘n sous te werk saam met pitas en hoenderslaai.  Ruil net die hoeveelhede van die jogurt en maaskaas om, dit maak ‘n dunner sous en werk baie goed saam met pitas.

Tamatiesous vir pizza

Tamatiesous vir pizza

Die tamatiesous kan in verskeie disse gebruik word.  Dit werk ook goed as ‘n pastasous, in bolognese sous of in lasagne. Genoeg vir 4-6 pizzas.

Sriracha sous vir Buffalo wings

Sriracha sous vir Buffalo wings

Bestanddele ⅓ k Sriracha ⅓ k heuning 1½ E asyn

Griekse slaaisous

Griekse slaaisous

Ek was mal oor die slaaisous wat mens by ‘n sekere restaurant (dit het baie name deur die jare gehad) in Cradock altyd saam met jou slaai gekry het, maar ek weet tot vandag toe nie wat in daai sous was nie.  So hier is