Sriracha sous vir Buffalo wings

Sriracha sous vir Buffalo wings

Bestanddele
⅓ k Sriracha
⅓ k heuning
1½ E asyn

Metode
Kook al die bestandele saam vir ‘n paar minute. Meng vlerkies in die warm sous.  Genoeg vir 1 kg vlerkies (geskei in ‘drumette’ en ‘wingette’).  Sien resep vir Crispy Buffalo Wings in die oond.


Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui