Barbecue sous (vir Buffalo Wings en marinade)
Hierdie barbecue sous werk baie goed as ‘n marinade vir hoender en ribbetjies ook.
Doopsous wat ook aangepas kan word om as ‘n sous te werk saam met pitas en hoenderslaai. Ruil net die hoeveelhede van die jogurt en maaskaas om, dit maak ‘n dunner sous en werk baie goed saam met pitas.
Die tamatiesous kan in verskeie disse gebruik word. Dit werk ook goed as ‘n pastasous, in bolognese sous of in lasagne. Genoeg vir 4-6 pizzas.
Ek was mal oor die slaaisous wat mens by ‘n sekere restaurant (dit het baie name deur die jare gehad) in Cradock altyd saam met jou slaai gekry het, maar ek weet tot vandag toe nie wat in daai sous was nie. So hier is …