Wafels (eierloos)

Wafels (eierloos)

Hierdie is ‘n baie maklike en vinnige resep.  Die beslag hoef nie te lank te staan voor dit gebruik kan word nie, en dit hou ook goed in die yskas.

Ontbyt Smoothie

Ontbyt Smoothie

Bestanddele 100 g aarbeie, gevries (Nota 1) 1 lemoen, geskil en in stukke gesny 1 piesang, gevries (Nota 2) handvol baba spinasie water 5 ml (1 t) heuning (opsioneel) Metode Gooi al die bestanddele in ’n blender (Nutribullet, ens.), en voeg genoeg water by om 

Mieliepap vir een (mikrogolf)

Mieliepap vir een (mikrogolf)

Bestanddele 40 g mieliemeel 200 ml water (Nota 1) knippie sout