Brownies

Brownies

Die brownies is ‘n kombinasie tussen ‘fudgy’, ‘cakey’ en ‘chewy’.

Chocolate chip koekies

Chocolate chip koekies

Die koekies het ‘n sagte binnekant, so bak dit vir langer as jy ‘n tradisionele choc chip koekie wil hê.  Moet die deeg ook nie oorwerk nie, dit kan die koekies laat flop.  (Let op, die foto hierbo is van die koekies voordat dit gebak 

Gemmerkoekies

Gemmerkoekies

Die gemmerkoekies maak perfekte krakies bo-op.  Die koekies is bros aan die buitekant, en effens sag in die middel.

Speculaas (Outydse Spesery Koekies)

Speculaas (Outydse Spesery Koekies)

Hierdie koekies is nie presies soos Nederlandse speculaas nie, dit is nader aan ou Suid-Afrikaanse spesery koekies – die tipe wat my ouma gebak het.