Etiket: Wyn

Peri-peri hoenderlewertjies

Peri-peri hoenderlewertjies

Die lewertjies kan bedien word as ‘n voorgereg saam met brood, of as ‘n hoofgereg saam met rys of brood.

Romerige Pesto Pasta

Romerige Pesto Pasta

Ek het hierdie romerige pesto pasta in ‘n restaurant geëet en besluit om dit te probeer namaak.  Dit het op die ou end beter uitgekom as die restaurant s’n, al moet ek dit self sê.  Dit is baie lekker die volgende dag ook, en kan