Brownies
Die brownies is ‘n kombinasie tussen ‘fudgy’, ‘cakey’ en ‘chewy’.
Ek het hierdie wortelkoek resep nou al ‘n hele paar keer aangepas, maar dink hierdie weergawe is baie naby aan perfek. Die koek is effens aan die duur kant, met al die pekanneute wat gebruik word, maar dit is definitief die moeite werd.