Etiket: Wafels

Wafels (eierloos)

Wafels (eierloos)

Hierdie is ‘n baie maklike en vinnige resep.  Die beslag hoef nie te lank te staan voor dit gebruik kan word nie, en dit hou ook goed in die yskas.