Ontbyt Smoothie

Ontbyt Smoothie

Bestanddele 100 g aarbeie, gevries (Nota 1) 1 lemoen, geskil en in stukke gesny 1 piesang, gevries (Nota 2) handvol baba spinasie water 5 ml (1 t) heuning (opsioneel) Metode Gooi al die bestanddele in ’n blender (Nutribullet, ens.), en voeg genoeg water by om 

Tuisgemaakte likeur

Tuisgemaakte likeur

Pasop vir hierdie een.  Voor jy jou oë uitvee is die bottel op.  Die likeur raak net lekkerder hoe langer dit in die yskas is, so probeer om nie alles op een slag op te drink nie.